Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

R293,00

Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en ’n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap ’n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos. In Innovasie bekyk ons van dié uitvindings – deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika ontwikkel – as oplossing vir knelpunte in die gesondheids-, energie-, omgewings- en nywerheidsarenas. Sommige van hierdie uitvindsels kan lewens red; ander, soos ’n unieke manier om titaan te veredel, kan ’n nuwe era in die nywerheidsindustrie van Suid-Afrika beteken.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799376692

Number Of Pages

223

File Size

1.97 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2015