Inleiding tot die reg en regsvaardighede in Suid-Afrika

R578,94

Inleiding tot die reg en regsvaardighede maak LLB-studente op veelvlakkige, toegepaste en stimulerende wyse vertroud met die geskiedenis van die reg, asook met grondliggende raamwerke en begrippe. Hierdie werk is hoofsaaklik daarop toegespits om studente by te staan om soos regsgeleerdes te dink deur die innoverende opvoedkundige en leerstimulerende benadering wat hierin gevolg word. Die teoretiese en begripsmatige kennis wat hierin ingesluit word, word aangevul met toegepaste, praktiese oefeninge wat �n waardevolle hulpmiddel bied om die stof meer verstaanbaar te maak.

Authors

, , , , , , , , , , , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780190418946

Number Of Pages

0

File Size

7.88 mb

Format

EPUB

Published

18-01-2016