Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ‘n verrassende, persoonlike manier.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624087304 |
Number Of Pages | 208 |
File Size | 0.51 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 03-07-2019 |