In die land van pamperlang

R256,52

’n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kinders van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook oulike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780798164436

Number Of Pages

200

File Size

92.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-10-2013