In die blou kamp

R252,17

Category:

In sy nuutste boek het Dana van sy ware ontmoetings geboekstaaf – ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge – die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories het hy aanvanklik op Facebook gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is hierin verwerk. ‘n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624072263

Number Of Pages

304

File Size

6.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-06-2015