Iemand vir ‘n scoop?

R204,35

Andi Niemand is op die punt om die groot dertig te slaan – en sy’t nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? Nee, sy werk nog steeds vir die poniekoerant Pers, is so single as kan kom en kan nie eers van soetgoed wegbly ter wille van haar vriendin se troue nie – die troue waarop sy strooimeisie moet wees.

Maar dan kom die Groot Scoop van haar loopbaan oor haar pad, en daar’s boonop ’n flankeerdery aan die gang . . . Hoe kan enigiets verkeerd gaan?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051121

Number Of Pages

303

File Size

2.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-04-2009