Idees Vol Vrees Volume 2

R78,26

Category:

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was. Idees Vol Vrees Volume 2 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (dié waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou), en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie.