Huberta se swerftog

R139,13

In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel. Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik? Sy het na amper drie jaar se stap in 1931 in Oos-Londen aangekom. Dié beroemde seekoei se liggaam is in Londen deur ‘n taksidermis gestop, en sy staan nou statig in die Amathole Musuem in King William’s Town.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624055051

Number Of Pages

128

File Size

2.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-08-2012