Houtwerk vir almal

R173,91

Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432304317

Number Of Pages

160

File Size

29.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-10-2014