Houd-den-bek

R269,57

In 1825 vind die sg “Bokkeveldse Opstand” plaas, ontketen deur ’n belofte van vryheid wat nie bewaarheid word nie. Die roman is ’n “koor van stemme”, maar die hooffiguur is die slaaf Galant. Op aangrypende wyse groei ’n persoonlike opstand uit tot ’n universele stryd teen onreg.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158657

Number Of Pages

420

File Size

1.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-04-2005