Hoopvol

R204,35

Hoopvol is die verhaal van die 16-jarige Ben de Koker, wat ʼn soektog onderneem na sy pa, wat hy nooit ontmoet het nie, nadat sy ma en suster omkom in ʼn brand in Mayfair, Johannesburg. Parallel hieraan ontvou die verhaal van die 18-jarige Natalie, ʼn weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou. Bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056249

Number Of Pages

144

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-10-2012