Hoezit 16: Die wonderwêreld van ruimte

R80,99

Ontdek die wonders van die ruimte met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite en speletjies waarmee jy die buitenste ruimte kan verken, sal hierdie boek jong feitevrate se tone laat omkrul van lekkerkry!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799390643

Number Of Pages

48

File Size

186.65 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

25-05-2018