Hoezit 10: Die wonderwêreld van die groot vyf

R80,99

Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799378788

Number Of Pages

48

File Size

126.56 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-12-2016