Hoe gemaak met my dikmond kind?

R252,17

Met behulp van kenners kyk die skrywer na vrae soos: Moet ek bekommerd wees as my kind skielik heeldag agter ’n toe deur is? Wanneer is hy oud genoeg vir ’n selfoon? Hoe nou as ek uitvind my 11-jarige is ’n boelie?Dié weldeurdagte antwoorde gee insig in die leefwêreld van jou kind.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054368

Number Of Pages

192

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2012