Het ek my geloof verloor?

R182,61

Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor die waarheid, God, die Bybel en kerk? Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ’n uitnodiging om vrae te vra oor God en te twyfel. Want God is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.

 
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322821

Number Of Pages

184

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-07-2022