Hertog van die Pampas

R82,61

Beeldskone en vurige Miranda, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentinië, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Maar politieke onrus én familiespanninge maak die lewe vir haar moeilik . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051947

Number Of Pages

224

File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011