Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van Suid-Afrika, ‘n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal gerekende historikus ondersoek Giliomee lewenslank die ontstaan en handhawing van die skerp verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sy werk is vars en vreesloos, en vind aanklank by kenners én gewone Afrikaanse lesers.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624066842 |
Number Of Pages | 364 |
File Size | 2.50 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 14-11-2016 |