“Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri en Parys-Parys: Retoer. Sy indrukke van verskillende aspekte van die lewe in Parys is sensitief, vol humor en met fyn waarnemingsin geskryf.
![Herinneringe aan Parys](https://img2.snapplify.com/f14c53da2de1bba307fad6b90cb7b92c/nbpublishers/9780798155793.jpg)
Herinneringe aan Parys
R256,52
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798155793 |
Number Of Pages | 195 |
File Size | 0.60 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 05-03-2012 |