Herfsmelodie

R85,00

Sunet en Bertie se hoërskoolliefde kon nie die toets van emigrasie deurstaan nie. Nou’s hy egter terug in die Klein-Karoo en Sunet moet besluit of hierdie ontwrigte vreemdeling met twee getraumatiseerde kleuters nog die man is wat sy liefgehad het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639600246

Number Of Pages

208

File Size

1.06 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-07-2020