Dis deel van die mens se samestelling om ongeneeslik romanties te wees. Ons besef dit nie altyd nie, maar God is net so romanties! Die huwelik is ‘n belangrike deel van sy plan vir ons. Hy het ons gemaak om mooi, gelukkige en vervulde huwelike te hê – ’n stukkie hemel op aarde.
Hemel op aarde
R155,65
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796315649 |
Number Of Pages | 240 |
File Size | 1.04 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-08-2011 |