Helouise die swart tobie

R44,74

Category:

Na 29 dae in haar dop kan Helouise die swart tobie dit nie meer hou nie – sy moet uit! Maar die wereld is ‘n gevaarlike plek vir ‘n jong kuikentjie. Daar is mense wat langs die see vakansie hou, honde wat jou gedurig wil jaag en gevaarlike voertuie wat op die strand rondry. Gelukkig besluit ‘n paar besorgde mense om hulle oor Helouise te ontferm. Maar op ‘n dag gebeur ‘n vreeslike ding met Helouise …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799361216

Number Of Pages

0

File Size

8.15 mb

Format

EPUB

Published

20-03-2013