Heler van skade

R82,61

Lucinda O’Neill het destyds in die weeshuis al geweet sy wil pediater word. Toe sy ’n pos by die Wynland Kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied word, bring dit ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele gebied nie. Want hier ontmoet sy vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051930

Number Of Pages

224

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011