’n Omnibus wat twee romans (’n Tyd om lief te hê en Lelie van die laagte), ’n novelle (Die skadubelofte ) en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. Al die verhale dra ook die De Kock stempel: deernis met die mens, en humor.
![Helene de Kock Omnibus 13](https://img2.snapplify.com/034ab4c28beaa302c6c23e93f51aedc1/nbpublishers/9780798155823.jpg)
Helene de Kock Omnibus 13
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798155823 |
Number Of Pages | 400 |
File Size | 1.12 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 29-08-2011 |