Hartstories van ons land se boere

R204,35

Dié boek stel ons voor aan die landbouers wat ons kos verbou. Dis ‘n intieme blik op die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories. Of dit agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het ‘n storie. ‘n Inspirerende ode aan ons landbouers. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092254

Number Of Pages

224

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-04-2021