Op haar gewilde program Tjailatyd op RSG het Amore Bekker luisteraars gevra: deel jul saamrystories met my. Die reaksie? ‘n Vloedgolf verhale vanoor die hele land en selfs uit die buiteland. Daar is stories oor eerste liefde, verbode liefde en naasteliefde; stories oor die lewenspad en die draaie waarop dit jou soms vat, maar bowenal stories van mense met ‘n hart vir hul medemens.

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624075097 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.70 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-08-2015 |