Hartstog in Malawi

R82,61

Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor. Maar in Malawi ontmoet sy kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik. Die ongenaakbare man met sy seeblou oë verwar haar, laat ongekende drange in haar los.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624049883

Number Of Pages

224

File Size

0.45 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011