In diĆ© bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Hierdie versameling topskrywers verken die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe…Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.
![Hartlam](https://img2.snapplify.com/ffff45fc38905a21bfdbeb75e4a56c69/nbpublishers/9780624082743.jpg)
Hartlam
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624082743 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 0.84 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-10-2017 |