Hartklop Omnibus 4

R240,01

In ​Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die sjarmante Di Mareneschi-broers, asook die pragtige jong erfgenaam wat dink een van die twee behoort aan háár. In ​Yskoue, vuurwarm liefde leer ken dokter Sandra Botes vir Brandon en ook die aantreklike blondekop Konrad Malan. Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop? In ​Dokter Draak ​kruis Livia Naudé se pad na vier jaar weer met die broeiende Anton Duvel.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780624084655

Number Of Pages

512

File Size

1.19 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2018