Hart oorboord

R85,00

Sarena bevind haar op ’n luukse boot vir ’n vier dae lange plesiervaart op die oopsee. Net jammer die aantreklike medepassasier voor wie sy so onverwags te staan kom, verander dit in ’n hellevaart!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799357721

Number Of Pages

114

File Size

1.10 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2012