Grootgeluk

R234,78

Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. As dit nie was vir die ongeluk met die treppie toe hy sestien word nie, het sy lewenslot dalk gelyk soos dié van die ander werksmense op die plaas. 
Dié historiese roman speel af in ’n onstuimige era: die 1850’s tot 1914. Deur die skrywer van Roepman en Die verevrou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182423

Number Of Pages

368

File Size

1.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-11-2021