Griet skryf ‘n sprokie

R252,17

Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart. Deur vele traumas kom sy tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak red haar: vir die res van die aand maak sy oond skoon. Haar shrink raai haar aan om te skryf. Só kry Griet se storie gestalte, ’n storie van pyn en woede, verlig deur onvernietigbare humor.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078425

Number Of Pages

196

File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2017