Goudmyn

R252,17

Jak Stapelberg word die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-myn aangebied, mits hy doen wat Manfred Steyner vra. En Jak stem in, want as hy eers die werk het, kan hy die opdrag mos weier. Maar niemand hou rekening met die eintlike magte wat Jak se aanstelling bewerk het nie. ’n Vars vertaling van Wilbur Smith se gewilde Gold Mine.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780795708220

Number Of Pages

256

File Size

0.80 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2017