Nadine word onverwags met kanker gediagnoseer. Skielik moet sy die aanslae op haar liggaam hanteer terwyl haar man, Pierre, ook na sy eie antwoorde soek. Agter die glans van al dr. Althea Laubscher se suksesse loop haar verhouding met haar gesin op die rotse. Waar het sy verbrou? ’n Aangrypende roman oor die liefde, volharding en hoop.
Gister is verby
R234,78
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798176330 |
Number Of Pages | 376 |
File Size | 0.82 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 02-10-2017 |