Gids: Permanente Ink (Gratis)

R0,00

Kaapstad word deur ’n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het ’n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span …

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780639604527

Number Of Pages

54

File Size

0.75 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-05-2020