Gids: Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word (Gratis)

R0,00

Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780639604374

Number Of Pages

84

File Size

0.39 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-01-2020