Getyeman

R85,00

Category:

Lunaise vestig haar op Kosiebaai na ‘n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om ‘n vinger te verroer. Lunaise se hart word ‘n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoog- en laagwater te oorleef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776358076

Number Of Pages

192

File Size

1.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2022