Gesprekke oor die lewe

R173,91

“Die volheid van die lewe en die wye omvang van lewensvrae vind hier neerslag. Ds. Izak se prediking was, soos sy persoonlikheid, eiesoortig. Filosofiese en literêre verwysings word met anekdotes uit sy eie lewe en vertellings uit die geskiedenis van die mensdom afgewissel … Sy unieke spreek- en preekwyse kan nog talle mense help om tot ’n dieper verstaan te kom van die veelkleurige genade van die God in wie se diens hy gestaan het.”
Dr André Barlett

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796317971

Number Of Pages

192

File Size

1.21 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-08-2014