Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf verskillende mense hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Ons Christene se grootste troos bly egter dat daar lewe na die dood is: daar is ‘n weersiens.
Geseënd is dié wat treur
R160,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322975 |
Number Of Pages | 194 |
File Size | 0.57 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-05-2022 |