Gerugte van ‘n ontvoering

R239,13

Harry werk in Oos-Afrika maar kom kuier gereeld by sy ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig  in haar penthouse in Ponte Towers. Maar dan kry hy ‘n boodskap: sy ma is dood. Daar is ‘n gekonkel, dit weet hy. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182409

Number Of Pages

384

File Size

0.95 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2021