Geniet Rekeningkunde Graad 11 Leerdersboek ePDF (perpetual licence)

R182,61

• Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
• Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
• Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
• Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
• Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
• die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
• na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
• in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9780796250674

Number Of Pages

376

File Size

8.88 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-09-2014