Geniet Ekonomie Graad 12 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)

R241,74

• Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
• Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
• Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
• Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
• Bied ’n maatstaf vir Ekonomiekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Ekonomiese-onderwysers gebruik word.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
• Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
• Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
• Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780636157903

Number Of Pages

408

File Size

21.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-01-2015