Geniet Besigheidstudies Graad 10 Leerdersboek ePUB (1-year licence)

R111,30

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
Bied ’n maatstaf vir Besigheidstudiekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Besigheidstudie-onderwysers gebruik word.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780796254726

Number Of Pages

216

File Size

10.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-02-2015