Geliefde heler

R90,00

Die briljante chirurg Geert Bouwman kom op Stellenbosch locum. Teatersuster Naomi Roux is glad nie ingenome met die idee dat sy ’n oog oor sy doen en late moet hou terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor ’n man soos dokter Geert Bouwman?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624083412

Number Of Pages

224

File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2017