Gaan Suid-Afrika oukei wees?

R282,61

Daar is ongetwyfeld groot uitdagings vir Suid-Afrika: Die werkloosheidskoers het die hoogte ingeskiet. Die ekonomie groei nie. Eskom hou net-net die ligte aan, populisme steek wyd kop uit en daar is ook die beoogde nasionale gesondheidsversekering. Gaan ons oukei wees? Gesoute politieke joernalis JAN-JAN JOUBERT kyk na die brandende kwessies wat ons lot kan bepaal.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624087717

Number Of Pages

232

File Size

2.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-10-2019