As joernalis en nuusleser het Freek Robinson Suid-Afrika se grootste nuusgebeure van die afgelope 45 jaar eerstehands ervaar. In diĆ© memoir deel hy dit wat hy agter die skerms beleef het en gee ‘n besonderse blik op die mees opspraakwekkende gebeure in die land se onlangse geskiedenis.

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624091462 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 1.56 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-09-2021 |