Fransi en die filmster

R82,61

Fransi Fouché moet daagliks allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Sy het nie tyd vir ’n verhouding nie. Sal die Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624087397

Number Of Pages

224

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-01-2019