Floreer

R195,65

Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook na veerkragtigheidsdiewe en gebruik voorbeelde uit haar eie en ander se lewe om te wys dat almal veerkragtig kan wees. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322692

Number Of Pages

224

File Size

0.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-04-2021