Cornelis Homan beleef ’n deel van die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant. Daarna bevind hy hom saam met ’n aantal Boere in Portugal wat die Boere goedgesind was. Dit is hier waar die jong Cornelis se paaie kruis met ’n Portugese gesin, ’n ontmoeting wat die ganse verloop van sy lewe sou beïnvloed …
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799352764 |
Number Of Pages | 217 |
File Size | 1.03 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-11-2011 |