Errol Tobias was in 1980 ons eerste swart Springbok-rugbyspeler. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy omstrede sportloopbaan. Die waarheid agter legendariese en berugte wedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias ‘n wêreldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer met gewelddadige protesaksie teen die Springbokke. Baie mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sý kant van die saak.

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624071907 |
Number Of Pages | 144 |
File Size | 1.53 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-08-2015 |