Ena Murray Keur 4

R221,74

In Baas van Babilon ontstaan die vrae: Sal Salome haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word? In As die wiel draai word die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot verklaar, en tuimel al Charlene se lugkastele vir haar toekoms ineen. Want dit lyk of ʼn toekoms as bywoners hul voorland is . . . Wraak, weerwraak en hartstog vier hoogty. En sal die wiel weer draai? En in Vyf vir vreugde moet dr. Louwda Louw, kindersielkundige, tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ʼn onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ʼn verbitterde prokureur. Hy het boonop vyf onhebbelike kinders . . . Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies oor die lewe geraak het as haar man, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624071723

Number Of Pages

496

File Size

1.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-11-2014